Volksblad By
Dr. Witboy, sielkundige manipuleerder en kulturele internis
      <description>Op eie bodem werk Deon Maas aan die tweede reeks van Fortuinsoekers, die bemarking van sy 
dokkie Punk in Africa en sy opvolg op die boek Witboy in Afrika. Maar die kennis en staaltjies wat hierin neerslag vind, kom van iewers waar ’n mens ’n reksprong in die chaos moet waag, het hy vir DANIE MARAIS gesê.</description>
‘Ek het wat ek wou hê’
      <description>Sy was op haar gelukkigste in Oostenryk, verwyl die ledige ure die graagste met blokkiesraaisels en wil tog net nie verveel word nie – daarvoor is sy te rusteloos en ongeduldig. Die gevierde sopraan MIMI COERTSE maak vanjaar in haar 80ste lewensjaar haar rolprentdebuut.</description>
Wat kyk jy?
      <description>Sy is wit en haar vriend is swart. Maar die reaksie wat Carien du Plessis kry wanneer hulle saam uitgaan, is nie naastenby so heftig soos dié op ’n advertensie wat vandeesweek vir ’n herrie gesorg het nie. Hoekom draai die koppe steeds oor swart-wit-liefde? Of onderskat die plakkaat ons tog?</description>
Om te sterf vir jou Kiez
      <description>In die jaar sedert Berlynse jeugdiges in opstand teen gentrifikasie gekom het, het protes teen al die -ismes (kapitalisme, kommersialisme en ook materialisme) oor die wêreld heen versprei. Ná ’n besoek aan Berlyn vra RENTIA BARTLETT: Word anti-alles nie maar net nog ’n handelsmerk nie?</description>
Pres. Tweede Prys?
      <description>Romney die belastingontduiker en Gingrich die vroueverneuker – is hulle die Republikeine se beste opsies? Terwyl die stryd om die opposisie se troon in Amerika al warmer word, wonder DEON LAMPRECHT: Gaan dié generiese kroonprinse die koning uit die Withuis kan dwing?</description>
Herinneringe  wat ’n stad nie kan afskud nie
      <description>Noem die naam “Herman Charles Bosman” en die meeste mense dink: Groot Marico. Maar dit is eintlik in Johannesburg waar dié skrywer se spore lê. Die skrywer van ’n nuwe Bosman-gids het KIRBY VAN DER MERWE vergesel na al die stadsbakens waar Bosman geleef, geskryf, gewandel en gesterf het. MARY-ANN PALMER het die foto’s geneem.</description>