Volksblad Opinie
Inligtingswet gaan ons demokrasie smoor
      <description>Enigeen wat ’n mate van gerusstelling vind in die versekering van die staat se hoofregsadviseur dat die voorgestelde Wet op die Beskerming van Inligting grondwetlik is, begaan ’n groot fout.</description>
Jansen se dik rottang bo SA se agterstewe
      <description>Dis ’n dik rottang wat die opvoedkundige, prof. Jonathan Jansen, figuurlik gesproke bo Suid-Afrika se kollektiewe agterstewe hou met sy stelling:</description>
Hamerslag vir Navo
      <description>Uit ’n publisiteitsoogpunt het Navo se oorlogspoging in Afganistan ’n hamerslag beleef met die publikasie van meer as 92 000 geheime dokumente deur die webwerf Wikileak, wat hom toespits op die bekendmaking van belangrike dokumente wat deur regerings weggesteek word.</description>
SA moet sorg dat Tutu op oudag bly glimlag
      <description>Die aankondiging van emeritus-aartsbiskop Desmond Tutu dat hy finaal uit die openbare lewe wil tree, vestig die aandag op die rol wat hy gespeel het as die morele vader van die nasie.</description>
Bokke kan leer by Griekwas, Cheetahs
      <description>Moet nooit, nooit tou opgooi nie. Veg tot die bittere einde. Dít, in kort, is die boodskap van die twee sentrale rugbyunies se spanne, die Cheetahs en die Griekwas, die naweek met hul puik seges in die Curriebekerreeks.</description>
Almal se beter lewe word só weggeslurp
      <description>Die ANC se belofte van ’n beter lewe vir almal, moet verander word na: ’n Blink lewe vir vetkat kaders...gewone Suid-Afrikaners moet maar self opsnork of krepeer.</description>
Brandewyn, glas, ‘nar’  – ontspan bietjie
      <description>SPORT, wat veronderstel is om nie ’n oorlogsveld te wees nie, maar ook ’n groot element van ontspanning te hê waarin loflike eienskappe soos sportmansgees die botoon voer, ontlok baie emosies.</description>
!Xu en Khwe se lot dié van derduisende in SA
      <description>In ’n artikel wat gister in Volksblad gepubliseer is oor die mense van die !Xu-en-Khwe-gemeenskap wat hulle op Suid-Afrikaanse grondgebied bevind, is daar grepe uit hul ondervindings wat verband hou met die lot van derduisende vreemdelinge in Suid-Afrika wat nou weer die slagoffers van xenofobiese aanvalle word.</description>
Selebi-stof, nou McBride?
      <description>Dit is kommerwekkend dat mnr. Robert McBride hoegenaamd oorweeg word as Tshwane se nuwe metropolisiehoof. In die eerste plek is dit moeilik begryplik dat sy naam op die kortlys van kandidate verskyn.</description>
Korridor-planne, nuwe hospitaal wek hoop
      <description>Die opening van die nuwe wisselaar by die Bloemfonteinse Lughawe eergister, saam met die nuus dat die beplande nuwe hospitaal vir Bloemfontein steeds op die kaarte is, stuur ’n positiewe boodskap uit van groei en vooruitgang wat wag.</description>
DA skuld ’n verduideliking
      <description>Me. Helen Zille, leier van die DA, skuld die land, maar veral vroue, ’n verduideliking oor waarom sy nie optree teen een van haar parlementslede wat beskuldig word dat hy ’n tienermeisie verkrag het nie.</description>
SA leerlinge word in die steek gelaat
      <description>Suid-Afrikaanse skoolkinders word aan verskeie fronte erg in die steek gelaat. Dit wissel van onbevoegde amptenare tot ’n nuwe onderwysstelsel wat op pad is in die plek van die mislukte resultaatgerigte onderwysstelsel (RGO). Dit het groot skade aangerig en onderwysagterstande vergroot.</description>
Gholfvoorbeeld: Trek wenbok uit die hoed
      <description>Suid-Afrika het twee teenpole op sportgebied die naweek beleef. Louis Oosthuizen het as ’n volslae buiteperd as’t ware stof in die beroemdes se oë gehardloop. Maar o wee! In verre Nieu-Seeland het die All Blacks vir die tweede Saterdag agtereenvolgens die spreekwoordelike maalvleis gemaak van ons Boktrots in die Drienasiereeks.</description>
Af en toe, tussen die Hitlers, ’n Mandela
      <description>Af en toe in ’n wêreld waar daar hopeloos te veel “leiers” soos ’n Adolf Hitler of Idi Amin verduur moet word, kom daar ook ’n Nelson Mandela.</description>
Hokaai eers met daai Ventertjie-pakkery
      <description>ELKE land of selfs groep, het maar sy groepie(tjie) wat uitstaan weens iets wat nie strook met die oorgrote meerderheid se siening van sake nie.</description>
Dié stilmaak-wet sal  ’n Zuma, Selebi beskerm
      <description>Die ANC speel met korrupte kruitvat-bagasie by ’n gevaarlike vuur pas ná Suid-Afrika se Wêreldbeker-sokkertriomf. Waar die wêreld self hier kom kyk het en met oorwegend baie gunstige indrukke weg is.</description>